Tatarstan

Republiek Tartarstan
Республика Татарстан
Die ligging van Tartarstan in Rusland.
Die ligging van Tartarstan in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Wolga
Ekonomiese streek Wolga
Stigting 27 Mei 1920
Regering
Hoofstad Kazan
Leier Roestam Minnichanof
Amp President
Wetgewer Staatsraad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 3 786 488
Volgorde 8ste
Digtheid 55,68/km²
Stedelik 75,4%
Plattelands 24,6%
Statistiek
Oppervlakte 68 000 km²
Volgorde 44ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 16,116
Amptelike tale Russies, Tartaars
Webtuiste http://tatarstan.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland
’n Kaart van Tatarstan.

Tatarstan (volle naam die Republiek Tatarstan; Russies: Респу́блика Татарста́н, Respoeblika Tatarstan; Tartaars: Татарстан Республикасы, Tatarstan Respoeblikasi) is ’n republiek (’n deelgebied) van Rusland in die Federale Distrik Wolga. Die hele Tatarstan met sy hoofstad, Kazan, is bekend vir die vreedsame saambestaan van Christene en Moslems.[1][2][3]

Dit grens aan Kirof-, Oeljanofsk-, Samara- en Orenburg-oblast, Mari El, Oedmoertië, Tsjoewasjië en Basjkortostan. Die oppervlakte is 68 000 km2 en volgens die Russiese sensus van 2010[4] is die inwonertal 3 786 488.

Die republiek het sterk kulturele bande met die buurstaat Basjkortostan.[5][6] [7] Die amptelike tale is Tataars en Russies.[8]

  1. "Friends and neighbours: religious harmony in Tatarstan?" (in Engels). Opendemocracy.net. 4 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 24 Junie 2018.
  2. "Religion" (in Engels). Amptelike webwerf van die Republiek Tatarstan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2019. Besoek op 24 Junie 2018.
  3. "Catholics, Orthodox and Muslims live peacefully together in Tatarstan" (in Engels). The New York Times. 28 November 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2017. Besoek op 24 Junie 2018.
  4. (ru) Оценка численности населения на 1 января 2014 года и в среднем за 2013 год Geargiveer 19 Oktober 2015 op Wayback Machine
  5. "Tatarstan And Bashkortostan Become More Close". Executive Committee of World Congress of Tatars. Desember 23, 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Julie 17, 2012.
  6. "Meeting of two presidents". Administration of President of the Republic Tatarstan. 16 Augustus 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2014. Besoek op 19 Julie 2012.
  7. "Geographical Location". tatarstan.ru. Besoek op 5 Februarie 2018.
  8. Whalley, Zita. "Will the Tatar Language Become Extinct?". Culture Trip. Besoek op 25 Desember 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search